Soeker

For those of you who can read and understand Afrikaans, may I introduce you to Micelle’s Afrikaans blog? I love her writing in her home language. For me, she explores and displays the richness and depth in the language and in her being. It’s quite an experience!

Nomaad

Ek het hierdie lewe in gekom as ‘n soeker – van dieper betekenis, kennis, waarde. Hierdie honger en dors die dryfveer agter my lewensreis. Elke dag opnuut met sy eie honger en sy eiesoortige dors wat vervulling vra.

My soeke en verlange neem my op vreemde paaie en onbekende plekke waar ek delf, oopbreek, deurbreek na dit wat my honger en dors sal stil.

Diep putte, donker spelonke, wye kaal vlaktes en droë woestynlande, alles vorm deel van die lanskap wat ek deurreis.

Ek onderneem hierdie reis sonder ‘n kaart, afwagtend om te sien wat voor my ontvou en wat ek vind. Ek noteer my roete afgelê nougeset en merk elke plek waar ek vervulling vind, sou ek wou terugkeer daarnatoe.

Ek volg die voetspore van diegene wat my vooruitgegaan het. Somtyds baan ek ‘n weg waar geen voorheen bestaan het nie.

Van tyd tot tyd moet ek opgee op…

View original post 240 more words

Advertisements
By Rob McShane Posted in Reblog

2 comments on “Soeker

I'm Listening...Would love to hear your comment!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s